Hennie & Madene

Welkom by ons trou-tuiste tussen die fynbos. Hier sal jy al die inligting kry om saam met ons fees te vier op ons troudag.

Ons sien baie uit daarna om julle in een van ons gunsteling plekke in die wêreld te verwelkom, omring deur die natuur en die mense wat ons die naaste aan die hart lê.

Liefde Hennie & Madene

WHAT IS LOVE?

Love is a temporary madness, it erupts like volcanoes and then subsides. And when it subsides you have to make a decision. You have to work out whether your roots have so entwined together that it is inconceivable that you should ever part.

Because this is what love is.

Love is not breathlessness, it is not excitement, it is not the promulgation of promises of eternal passion. That is just being in love, which any fool can do.

Love itself is what is left over when being in love has burned away, and this is both an art and a fortunate accident.

Those that truly love have roots that grow towards each other underground, and when all the pretty blossoms have fallen from their branches, they find that they are one tree and not two.

Excerpt from Captain Corelli's Mandolin by Louis de Bernières

BRUILOF

9 Mei 2026 Forest Hall

Die tyd sal nader aan die dag bevestig word.

Adres:

Forest Hall Estate

Forest Hall Road

The Crags

Plettenberg Bay

Let wel: Forest Hall is op 'n grondpad geleë.

Maak oop in Google Maps

Kleredrag: Elegant tog gemaklik Die seremonie vind in die buitelug plaas. In Mei is die dae matig en die aande koel, hou dit asseblief in gedagte.

RSVP

RSVP teen 28 Februarie 2026

Ons troue is slegs vir volwassenes, sodat al ons gaste kan ontspan en saam met ons kan feesvier.

Metgeselle is slegs op uitnodiging.

RSVP

VERBLYF

Hier is ‘n paar opsies vir verblyf in die area, met afstande vanaf Forest Hall aangedui.

Kyk gerus ook op AirBnb en Booking.com vir blyplek naby aan Forest Hall.

SHUTTLE DIENSTE

Bespreek asseblief vooraf

GECKO TRAVEL & TOURS
(WhatsApp of bel)
+27 82 325 5620
+27 82 797 5133

JANSEN'S TRAVEL & TOURS
+27 44 533 9407
+27 83 251 6390 (WhatsApp)

GO JAMES
+27 76 612 2522

YOUR CHAUFFEUR
+27 65 176 1351

GARDEN ROUTE CABS
+27 82 604 5943

LINK CHAUFFEUR
+27 79 081 9050
+27 79 264 4394

GARDEN ROUTE EXPRESS SHUTTLES
+27 44 868 0346

FISH EAGLE TOURS
+27 83 232 7655

GESKENKE

Baie dankie dat julle die moeite doen en van vêr kom om ons troue by te woon. Ons waardeer julle teenwoordigheid opreg. Indien julle ons nog verder wil bederf en ’n bydrae wil maak tot ons spaarvarkie, is enige van die volgende baie welkom: bankoordrag (bankbesonderhede hieronder), kontant (in die posbus by die onthaal) of selfs ’n geskenkbewys van Woolworths, Yuppiechef, Babylonstoren of Takealot sal baie waardeer word.

Kontak

[email protected]
[email protected]

Bankbesonderhede

Bank: Absa
Rekeningnaam: HE BRINK
Rekeningnommer: 932 725 4452
Rekeningtipe: Spaarrekening
Takkode: 632 005
SWIFT: ABSAZAJJ